Christus se wonderteken aan ‘n melaatse bevestig die krag, betroubaarheid en aktualiteit van God se Woord Text: Mattheus 8:1-4Date: 2021-01-24Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
In sy genadeverbond gee God aan sy kinders wette tot hulle beswil Text: Levitikus 26:45-46Date: 2021-01-24Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
God het Maria liefdevol geroep vir haar diens vir die nederige binnekoms van die Seun van God in hierdie wereld. Beweeg God se Woord ons vanoggend soos vir haar destyds tot gelowige en dankbare diens aan God? Text: Lukas 1:26-38Date: 2020-12-25Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds Hannes BreytenbachReference: Kersfees 2020
Wie Jesus volg, moet in beweging kom! Text: Johannes 20: 19-23Date: 2020-04-12Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: Aanlyndiens vir Joburg, Pta, Mar, Belville
Hoe sien jy uit na Christus? Text: Matthéüs 9:15Date: 2020-04-26Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: Biddag
Die belofte van bevryding deur die Messias, maak hart en tong los om God te dank en eer Text: Jesaja 12Date: 2020-12-13Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
Johannes se taak om vir die Here ‘n toegeruste volk te berei – en wat dit vir ons beteken... Text: Lukas 1:16-17Date: 2020-12-06Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Ons liefdevolle God, sit op die troon van sy geregtigheid en handhaaf so sy heiligheid Text: Jesaja 5Date: 2020-05-10Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
Die lam in die hemel bepaal wat op aarde gebeur Text: Openbaring 6Date: 2020-05-21Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: Hemelvaart
Die boodskap van die tempelgordyn vir die Ou en Nuwe Testament Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 25Date: 2020-11-22Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Ons heilige koning, die Here van die leerskare regeer deur sy woord te vervul Text: Jesaja 6Date: 2020-11-22Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
Wees baie bewus van Satan se begeerte, maar let nog meer op Jesus se gebed Text: Lukas 22:31-32Date: 2020-11-15Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Daar is maar een evangelie van Christus. Om dit los te maak en ondergeskik te stel aan mense en hulle vereistes, word deur God verbied Text: GalásiërsDate: 2020-11-01Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
God se geregtigheid in sy afgemete, doelgerigte toorn, werk verdelging van sy volk Israel maar ook heilsame uitkoms vir die klein oorblyfsel Text: Jesaja 9:5 - 10:5Date: 2020-10-25Church: PretoriaMinister: Ds Hannes Breytenbach
Christus se gemeente het reg op Geesvervulde ampsdraers Text: 1 Timotheüs 3:1-7Date: 2020-10-25Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Gelowiges is ryk! Text: Efésiërs 1: 3Date: 2020-06-07Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: Serie: Efésebrief #1 [2023]
Die evangelie van dubbele genade Text: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 24Date: 2020-10-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus skenk dienaresse aan sy kerk Text: Romeine 16:1-2Date: 2020-10-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
In gebed erken ons God se vaderskap. Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 45Date: 2020-10-18Church: PretoriaMinister: Ds. C BothaReference: Slegs Liturgie en Audio
Die Boedda se kers is dalk geblus, maar die Gees wil die passie-vuur hoog laat brand! Text: Heidelbergse Kategismus, Sondag 44Date: 2020-10-18Church: PretoriaMinister: Ds HH van AltenReference: HK 44-3
Die geheim van my heilige lewe Text: Hebreërs 2:11Date: 2020-10-18Church: PretoriaMinister: Ds HH van Alten
Die geheim van die uitverkiesing is God se genade in Jesus Christus Text: Efésiërs 1: 4-6Date: 2020-10-11Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: Serie: Efésebrief #2
Jesus het ons ryk gemaak met genade Text: Efésiërs 1: 7-8Date: 2020-06-21Church: PretoriaMinister: Ds DM BoersmaReference: Serie: Efésebrief #3
Die gebed moet 'n totale afhanklikheid van God uitstraal Text: 1 Konings 18:41-46Date: 2020-10-11Church: PretoriaMinister: Ds. GF MnisiReference: Audio Preek is Engels. Die res is Afrikaans