Maranata kerkgebou
Koekoekweg 1518, Bergtuin
Oggenddiens 10h00. Vanaf 3 Mei 2026 begin die oggenddiens om 9h30
Aanddiens 17h30.
Video 'streaming' https://www.youtube.com/@vgkmaranata6770/streams
LET OP DIE VOLGENDE SPESIALE REёLING(S) VIR KERKDIENSTE IN 2026
Gesamentlike eredienste met die VGK PRETORIA op :
20 Desember 2026; 25 Desember 2026; 27 Desember 2026; 31 Desember 2026 en 3 Januarie 2027, in die kerkgebou van VGK Pretoria. (Fratesweg 775, Rietfontein, Pretoria. Ingang 28ste laan.) Die diens op Kersdag begin om 9h30 en die Oujaaarsdiens begin om 19h00. Die oggendienste op Sondae begin om 9h30 en die aanddiens om 18h30.
Video 'streaming' is moontlik op : http://stream.vgk.org.za:8000/
SENDING
Die Sendingsgemeente Soshanguve-Suid-Oos staan onder beheer van die kerkraad.
Enige vrae kan aan die voorsitter van die kerkraad gestuur word.
Koekoekweg 1518
Bergtuin
(GPS: S 25 42.052 E 28 16.331)
KERKBLAD
Dit is die gemeenteblad wat elke twee weke elektronies verskyn en deur die Kerkkantoor versorg en administreer word. Indien u graag 'n kopie van hierdie uitgawes wil ontvang kan u ‘n e-pos stuur aan VGKˍKerkblad+subscribe@googlegroups.com