die Woord van die ewige lewe wat as mens deur Johannes aanskou is, verbind ons aan God en maak volkome blydskap moontlik Text: 1 Johannes 1 : 1-4Date: 2018-12-25Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds Hannes Breytenbach
Sekerheid in die Here Jesus Christus maak blydskap in Hom moontlik Text: Filippense 3 :1-4:1Date: 2018-12-30Church: Pretoria en MaranataMinister: Ds Hannes Breytenbach
Jesus Christus, die waaragtige lig wat elke mens verlig Text: Johannes 1 : 9-13Date: 2018-12-09Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Wat is goeie werke? Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 33 vraag en antwoord 91Date: 2018-12-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE se Gesalfde triomfeer oor Satan en sy hele ryk Text: Mattheüs 2:1-2Date: 2018-12-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Jesus Christus eis ware bekering Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 33 vraag en antwoord 88-90Date: 2018-11-25Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die vrugte van die Sola Gratia Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 32Date: 2018-11-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Trek die volle wapenrusting van God aan! Text: Efesiërs 6:10-20 Date: 2018-11-18Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Christus skenk aan sy kerk die tweede sleutel van die koninkryk van die hemel Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 31 vraag en antwoord 85Date: 2018-11-11Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die eerste sleutel van die koninkryk is die verkondiging van die Evangelie Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 31 vr/antw 83 en 84Date: 2018-11-04Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die nagmaal in perspektief Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 29 en 30Date: 2018-10-28Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Deur die Heilige Gees is ons gebede soos n reuk offer voor die Here Text: Psalm 25, Romeine 8: 26,27Date: 2018-10-21Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Om Jesus lief te hê beteken om Hom te volg Text: Luk 13:22-35, Luk 14:25-35Date: 2018-10-07Church: PretoriaMinister: Ds. R Pos
Die nagmaal in perspektief Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 28 vraag en antwoord 76 en 77Date: 2018-10-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE laat die mees onwaarskynlike uitreddings tog gebeur Text: Rigters 3:31Date: 2018-10-21Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die troue Verbondsgod laat sy volk swaar sug, maar ook lekker lag Text: Rigters 3:12-30Date: 2018-10-07Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die HERE verwek ‘n roede en ‘n rigter vir sy volk Text: Rigters 3:5-11Date: 2018-09-23Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die doop is die Rooisee van die nuwe verbond Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 26 en 27Date: 2018-09-30Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
In die sakramente skitter Christus se Middelaarswerk Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 25Date: 2018-09-16Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Ook al word die reg teruggedring, die arm van die HERE sal nie teruggedring word nie Text: Jesaja 59:14-16Date: 2018-09-16Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die wonder van die inplanting in Christus Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 24Date: 2018-09-09Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
God se Woord spreek van lewe vir liggaam en siel Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 22Date: 2018-08-26Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Lewe uit die regverdiging deur die geloof Text: Heidelbergse Kategismus Sondag 23Date: 2018-09-02Church: MaranataMinister: Ds PG Boon
Die Here Jesus se profesie bring ‘n radikale koerswysiging in die toekomsverwagting van hardleerse gelowiges! Text: Markus 13:1-2Date: 2018-08-19Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten