Al hardloop die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel!

Minister: 
Ds FJ Bijzet
Church: 
Pretoria
Date: 
2019-04-21
Text: 
Matthéüs 28:11-15
Reference: 
Reeks: Matthéüs - Paas Sondag 2019
Preek Inhoud: 

Hoe kan ’n mens nou seker dat de Here Jezus echt lichamelijk weer uit die dood opgestaan het? Kun’n mens dit bewys? Okay, de bijbel vertelt dat er heel wat getuigen zijn geweest die Hem met eigen ogen in levende lijve teruggezien hebben. Met Hem gepraat hebben. Gegeten. Maar hulle almal waren wel mensen die in Hem geloofden. Leerlingen van Hem. Hoe betrouwbaar is hulle? Zijn die niet bevooroordeeld? Gebreinspoel?
Wie hier in de kerk vra hom dit ook wel ’n keer af?  Vier u, vier jy Pases vandag met ‘n rotsvaste zekerheid wat jou ook ‘n rust gee wat die hele lewe beheers? Of is de zekerheid van Pasen vir u, vir jou, soos ‘n eiland in ‘n zee van aan-vechting en twijfel?

We hebben vanaand een gedeelte gelezen waarin blijkt dat er ook ándere oor- en ooggetuigen van de opstanding van Christus geweest zijn. Wat glad nie sy leerlinge was nie. Wat ook glad geen nie getuigen wilden zijn. Maar het tegen wil en dank toch werden. En wat dit toe van het Sanhedrin ook nie mog wees nie, maar die juist daarom de meest overtuigende getuigen zijn geworden. Tegen wil en dank en uit ‘n onverdachte oord. Hierdie ekstra getuigen kan ons help om onze twijfels te bowe te kom. Zullen wat ons in ons teks gelees het nog ’n slag mooi bekyk.

Tema:
Al hardloop die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel!
1. Die Joodse leiers word met die waarheid gekonfronteer.
2. Daar word deur hulle 'n leuen geïntroduseer.
3. Daardeur word die waarheid egter nog meer gefundeer.

1. Die Joodse leiers word met die waarheid gekonfronteer.

Baie mense meen onwille-keurig dat niemand het gezien heeft dat de Heer Jezus is opgestaan. Er was niemand bij toen net na zonsopgang de aarde eensklaps geskud en geruk het, en ‘n engel uit de hemel neerdaalde en zomaar die groot klip van voor de opening vandie graf wegrolde en er bovenop ging zitten. Waarna Christus uit die graf uitgekom het, na Hy losgekom het uit die linnelappe waarin Hij bij zijn begrafenis toegedraai was en wat inmiddel so hard en styf soos ’n pantser geword het van die geurige mengsel waarin dit gedrenk was. Eers toe dit alles reeds afgespeel het, kwam dat groepje vrouwen bij het graf aan en ontdekte dat de steen voor de opening klaar weggerol was. 
Maar is dat wel zo?  
Wat dan van die soldaten van Pilatus? Die paar mannen die op verzoek bij het graf waren geplaas was om te voorkom dat iemand skelm het lichaam sou weghaal?
Hulle het hul boeglam geskrik van die die aardbewing eers, en heeltemal van stryk geraak toe daar opeens een of twee soldatevan het hemelse leger bij het graf stond, wat hulle glad nie aan die keiserlike verseëling gesteur het nie maar doodluiters die seël verbreek en die grafsteen weggerol het. Dalk het hulle die Christus ook nog in ’n glimp gesien: lewend! Hulle het soos dooies op die grond neergeval, aanvanklik nie in staat om weg te hardloop nie. Daarom was hulle ook getuies van die ontmoeting van die klompie vroue met daardie engel en hulle het dit self uit die mond van die engel gehoor dat die gekruisigde Jesus nie meer in die graf is nie, maar opgestaan het, soos Hy mos vooruit aangekondig gesê het. Eers daarna was hulle orent en het hulle hul uit die voete gemaak.

En met dit verhaal komen ze dan bij de Joodse leiders, het Sanhedrin. Matteüs schrijft dat ze aan de hogepriesters “alles wat er gebeurd was” vertelden. Dié het de feiten van Christus se op-standing dus kompleet en uit de eerste hand te hore gekry. 

Weer valt de merkwaardige skakelwerk van de Heer Jezus op, brs en zrs. 
Waarom het Christus niet Zélf, uit de dood teruggekeer, de stad binnegegaan nie? Omringd door al die mense wat al op die Goeie Vrydagnamiddag uit hul grafte naby Jerusalem opgestaan het nie ook opgestane doden?  Daardie mense kon T-shirts rondgedeel het met het opschrift: I ‘m alive! Zo maak ‘n mens toch reclame? Wij zouden wel geweten hebben wat om te doen.
God werkt anders. Je hoort wel eens mensen zeggen: “eerst zien en dan geloven”. Maar bij God werkt het juist andersom: eerst geloven en dan zien.
Jou ore moet eerst oopgaan en moet je luisteren naar wat Hij zegt, wat Hy steeds gezegd heeft. Jy moet gelovig luister. En eers zo sal ook je ogen oopgaan.
Moet maar daarop let hoe dat de bijbel telkens aandacht vraagt die manier wat God die openbare betrekkinge hanteer: toen Christus was geboren in Betlehem kwam er geen engelenleger in Jeruza-lem vertellen, op het tempelplein of zo, dat de beloofde Redder geboren was. Nee, een groepje eenvoudige herders kreeg die geweldige boodschap, buiten in het veld. En húlle moes het verder vertel. 
Toen kwam er wel een groepje vreemde snuiters, magiërs, Oosterse towenaars,  in Jeruzalem vragen waar ze de prinsie wat onlangs geboren is kan vind.  Herodes ongerust, de Schriftkenners geleerden bymekaargekry om het in de heilige boekrollen uit te vind waar dat zou kunnen zijn.
En zo ging het ook weer rond Christus sterven en opstanding:  grafte wat agv die aardbewing oopgegaan het, en waaruit die lyke, toe ’n klompie mans nog gou voor die sabbat die klippe weer voor die openinge wou rol, op ’n onver-klaarbare wyse verdwyn het. Maar daardie lyke het op die opstandingsdag onverwags as mense wat in die lewe weergekeer het in die stad rondgeloop! Met zulke signalen wilde God de heilige stad wakker schud. Gaan lees julle bijbel! Onthou wat Hij gezegd heeft! Geloof het!
De Romeinse officier met z’n soldaten die de kruisen moesten bewaken, kan zelfs niet daaran verbykom nie: “Werkelijk, dit was toch Gods Zoon”.  
Waar blijft Gods eigen volk dan?!
En zo gaat het ook met deze Romeinse grafwacht. Reken bietjie: nu is dit juist die mans wat bij het graf waren geplaas om te voorkomen dat er allerlei gerugte oor ’n opstanding van Jesus versprei zouden worden, wat vir het Sanhedrin kom vertel dat die gekruisig-de Jezus tóch opgestaan is. Juist die soldaten die rust moes gebring het kom nu als eerstes de rust van de hoge heren verstoren. 

We hebben het gelezen: de nacht na de Goede vrijdag hadden de Joodse leiders slecht geslapen. Ze waren voldaan naar huis gegaan, die middag. Jezus van Nazaret was dood. Hulle sou van Hom geen las meer ondervind nie. Nogtans wilde de slaap maar niet komen. Ze konden het maar niet uit hun hoofd krijgen dat die Jezus heel wat keren daarvan gepraat het had dat hij weer uit de dood zou opstaan. Al na drie dagen. Sê-nou Hij sou regtig dit sou regtig gebeur! Hij het mos ook andere mensen uit de dood weergebring. Onlangs nog die vriend van Hem in Betanië, Lazarus. Of sê-nou zijn leer-lingen haal skelm sy lyk weg en gaan dan rondvertel hul Heer hét soos Hy voorsê het, na drie dagen weer ui die dood opgestaan.
Die volgende dag vroegoggend hadden ze nog maar een vergadering van de Raad bymekaar en besloten om bij Pilatus een paar soldaten  te vragen die het graf zouden bewaken. En eers daarna waren ze eindelijk een beetje tot rust gekomen. Toe kon de sabbatdag echt een rustdag voor hen worden. En hadden ze de volgende nacht eindelijk weer ’n keer heerlik geslaap.
Maar my maggies: de zon het nog skaars opgekom, of daar staan die soldate teen hun deur en bons, helemaal van streek, met het storie dat Jezus toch uit de dood opgestaan het. 
Maar... meer betrouwbare getuigen as hulle is tog nie denkbaar nie? Wie het nou nog die waagmoed om te ontken dat Jezus is opgestaan? Je kunt de waarheid niet begraven.

Zo is Gód meteen op de opstandingsdag van de Here Jezus de rust van de Joodse leiders weer komen verstoren, brs en zrs. Wanneer gaan ze eindelijk geloven?
En als u dit moeilik vind om te geloven, vandaag, het u dan al ’n keer daarby stilgestaan dat God toen al ook u en mij in gedagte gehad het? Want sê-nou die Here Jezus het toen wel meteen in levende lijve weer het tempelplein op-gestap, de vergaderzaal van het Sanhe-drin binnengebars met de littekens, of misschien zelfs wel nog open wonden van het kruis nog zichtbaar, maar: “Ik leef, meneren!”- dan sou dit voor die mensen toen geen optie meer geweest zijn om nié te glo nie. Ze zágen het toch! Maar wij zouden vandaag dan een enorme achterstand bij hen hebben. Want wat zien wíj? Wij moeten het maar geloven, ook al zien we er niets van.
Daarom paste God zijn regel toen net zo goed ook al op de Joden toe: eerst geloven, en dan zien. Jy sal eers moet buigen voor de feiten die betrouwbare getuiges aan je voorhouden. En watter getuigen in hierdie geval!

Buigen ze inderdaad? Dat kan toch bijna niet anders?
Ons lees dat hulle nog dieselfde oggend 'n spoedvergadering van die Sanhedrin hou. Alweer 'n vergadering van die Raad. Daar het die laaste tyd geen dag verby gegaan of hulle was wel gedwing om bymekaar te kom in ver-band met daardie Jesus. Kom daar dan nooit rus nie? !
Ja, daar kan vanoggend rus kom as hulle nou eindelik vir die waarheid wil swig en erken dat Jesus van Nasaret tog die deur God gegewe Koning van die Jode is. Kan hulle dit nog ontken?

2. Daar word deur hulle 'n leuen geïntroduseer.

Nee, hulle kan nie. Maar hulle doén dit wel! Hulle weier om die feite te aan-vaar. Liewer probeer hulle om die waarheid geweld aan te doen en die soldate met 'n leuen in die wêreld in te stuur. En hoe ’n leuen: dit wat die sol-date juis moes voorkom het, moet hulle nou maar as die waarheid aan die wêreld voorhou: Jesus het nie opge-staan nie, maar sy dissipels het sy lyk in die nag kom steel. Die soldate moet maar vertel dat hulle tydens hul diens geslaap het. Daar sal waarskynlik wel moeilikheid met Pilatus kom, maar dan sal die owerpriesters 'n goeie woord vir hulle doen.

Hulle is selfs bereid om baie swyggeld aan die soldate te voorsien, om hulle om te koop om hierdie verhaal onder die Jode te versprei.
Daardie geld bewys, brs en srs, dat die Sanhedrin die feiterelaas van die soldate sondermeer geglo het!! Hulle het gewéét die dissipels het nie die lyk weggeneem nie, maar daar moes regtig 'n wonder in Jesus se graf gebeur het. As hulle ook maar 'n bietjie aan die verhaal van die soldate sou getwyfel het, sou hulle hul mos 'n strenge kruis-verhoor afgeneem het om uit te vind of daardie Romeine dalk nie met 'n mooie storie hul drostery wou probeer goedpraat nie. Hulle sou direk die tempelpolisie ingeskakel het om die dissipels op te spoor weens verdenking van lykroof en weens verbreking van die keiserlike seël. Maar hulle maak nie so nie. Hulle weet dat die relaas van die soldate waar is.
Maar hulle wíl die waarheid ook nie érken nie. En daarom moet daar baie geld aan te pas kom om die waarheid te probeer wegsteek. Ons sien hoe hulle van kwaad na erger gaan: toe hulle geld vir Judas gegee het, kon dit nog as onwetendheid beskou word; hulle wou 'n dwaalleraar en volksver-leier in hande kry. Maar die ongetwy-feld baie groter som wat hulle nou aan die soldate as swyggeld betaal, kan op geen enkele manier meer verdedig word nie. Wie gaan betaal vir leuens, is bang vir die waarheid.

Ons sou kon glimlachen as het niet zo beangstigend was nie. Want dit is, brs en zrs, wat in de bijbel ‘verharding’ genoemd wordt. Er groeit een al hoe dikkere korst om je hart sodat de waar-heid waarmee God jou  confronteer, niet meer daardeurheen kan kom nie. Je wílt niet naar Hem luisteren, je wílt nie jou verset gewonnen gee nie. 
Jy is soos ‘n misdadiger die, als de politiekarre en die helikopter met hun zoeklichten al hoe nader kom, in die donkerderste hoekjes probeer weg-kruip. 
Dis wat die hogepriesters en raadsheren van het Sanhedrin doen. Maar dalk kent u ook wel voorbeelden daarvan uit uw omgeving: een collega by die werk, ‘n buurman, iemand in de familie. Hoe je ook met hulle praat, je dring nie meer tot hulle deur nie, jy loop jou vas teen  ’n harde kors. 
De bijbel leert dat dit die één of die ander is: of je buigt steeds meer voor de feiten en stel nou ook jou hele leven daarop in. En dan gaan dit in je leven steeds meer om Christus en zijn rijk draaien. Of je wilt van Hem en van het nieuwe leven met Hem niks weet nie, maar dan verhard je jou hart ook steeds meer in je ongeloof en afkerigheid.
Het groeit óf de ene kant óf de andere kant toe. 
Hoe is dat bij u, by jou? Vraagt jy jou dat nog wel eens af: welke kant toe groei ik? Is dit met al hoe meer oortui-ging naar Christus toe? Of groei ik juist al meer bij Hem weg?

Maar as je so iemand is wat somtyds nogal twijfelt of Christus werklik wel uit de dood  opgestaan het, of alles wat de bijbel over Hem vertelt, wel regtig so gebeur het - ben je dan dus ook bezig bij Hem vandaan te groeien?
Nee, moet dit alsjeblieft nie dink nie, brs en zrs. Wie twijfelt, wíl juist maar al te graag buigen voor de waarheid, maar vindt dit af en toe zo moeilijk. Jy sou so graag bietjie meer zekerheid hê. En hoe kan  ‘n mensje daarmee worstelen in jou geloofsleven!
Wie homself verhardt, wil juist níet voor de waarheid buig nie, al kan jy die feite eintlik nie ontken nie. Jy probeert juis van die feite en van meer zekerheid af wegvlug. Jy worstel glad nie daarmee nie. Zo was het bij de Joodse leiders. 

3. Daardeur word die waarheid egter nog meer gefundeer.

Maar wet jy wat is nou so wonderlik in dit bijbelgedeelte? Dat zij met hun goedkope leugen juist alleen maar meer de waarheid onderstreepten.
Want daardie leuen was so deursigtig! Ja, amper lagwekkend: die Sanhedrin het die gerug begin versprei dat presies dit gebeur het wat hulle met die Romeinse wag juis probeer voorkom het, te wete dat Jesus se leerlinge sy liggaam uit die graf gesteel het. Maar jy gaan mos nie jou eie magteloosheid uitbasuin nie?
Boonop: watter soldaat gaan rondvertel dat hy by die uitoefening van sy diens-plig gefaal het? En hoe dóm was ook hul storie: want as hulle regtig sou geslaap het, kon hulle mos nie weet dat dit Christus se dissipels was wat die lig-gaam van hul Here weggeneem het! Dit kon ook Josef van Arimatea gewees het. En as die dissipels wel die daders was, hoekom het die Sanhedrin dan hoegenaamd geen teëmaatreëls geneem nie?

Als je het even op je laat inwerken, kan de conclusie alleen maar zijn  dat  hulle het met hul leuen in werklikheid juis saamgewerk aan die verspreiding van die waarheid dat Christus se graf dus na drie dae op 'n vir mense onverklaar-bare wyse leeg was. Ten spyte van 'n Romeinse wag en 'n keiserlike verseë-ling. Selfs Christus se grootste vyande kon dié feit nie ontken nie en het die evangelie van die leë graf maar net publiek onderstreep. Met hul leuen in wese die nwaarheid gefundeer. Ook hulle het dit rondgebasuin: sy graf is leeg!
Al hardloop die leuen ook hoe snel snel, die waarheid achterhaal hom wel.

Sal u, brs en srs, als ook u af en toe twijfelt of Jesus werklik uit die dood in die lewe weergekeer het, sal u voortaan het slot van Matteüs Evangelie nou só lees?. Twee boodschappen werden van toen af de wereld in gestuurd: Christus stuurt zijn leerlingen tot in die verste lande van die wêreld met de boodschap dat Hij leeft, dat Hij al die macht in hemel en op aarde heeft en dat wij zijn geboden onderhouden moeten. Terselfdertyd stuur de Joodse leiders ’n aantal soldaten in die wêreld in om te gaan vertellen dat dit beslis niet waar is. Jezus is niet opgestaan.
Wie is reg?
Voor die vraag staan wij vandaag nog steeds. De leugens over Jezus’ opstan-ding is steeds springlewend. Nie net onder Jode en ateïste nie. Daar is nog altyd ook geestelike leiers, teoloë, wat ons wil wysmaak dat Christus nie regtig opgestaan het nie, maar dat die ver-haal van sy opstanding maar net die fantasie van sy dissipels is. Mooie drome van leerlinge wat op dié manier die herinnering aan hul geliefde Here lewendig wou hou.

Wie is reg?
Is dat nog een vraag? Mens benodig tog nie baie intelligentie om in te sien dat het verhaaltje van het Sanhedrin maar net ‘n  goedkoop poging was om de waarheid van Christus’ opstanding te verdoesel? En ook daardie effens aan-gepaste verhaal dat Jezus se opstan-ding maar net ‘n vertelsel van zijn leerlingen zou zijn, jy weet mos dis twak as je de opstandingsverhalen in de bijbel op je laat inwerken? 
Laten we daarom net in die oorge-lewerde féite rust en houvas vind.

Amen

Liturgie: 

Votum en seëngroet
Psalm 118:11,12

Gebed

Skriflesing: Matthéüs 27: 62-28:20
Psalm 118:2

Verkondiging oor Matthéüs 28:11-15

Tema:
Al hardloop die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel!
1. Die Joodse leiers word met die waarheid gekonfronteer.
2. Daar word deur hulle 'n leuen geïntroduseer.
3. Daardeur word die waarheid egter nog meer gefundeer.

Psalm 7:7,8

Geloofsbelydenis
Psalm 9:1,7

Gebed

Kollekte

Psalm 119:10,24,59

Seën