In gebed erken ons God se vaderskap.

Minister: 
Ds. C Botha
Church: 
Pretoria
Date: 
2020-10-18
Text: 
Heidelbergse Kategismus, Sondag 45
Reference: 
Slegs Liturgie en Audio
Preek Inhoud: 

Geen teks beskikbaar.

Liturgie: 

Groet en afkondigings

Votum en seëngroet: Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het. Genade vir julle en vrede van God ons Vader, en van die Here Jesus Christus. Amen.

Sing: Psalm 33: 1, 5,7

Gebed

Teks: Heidelbergse Kategismus Sondag 45

Lees: Matthéüs 6: 5 - 1 3

Sing: Psalm 17: 1,2en3

Preek

Amenlied: Psalm 40: 1,2 en 5

Gebed

Belydenis van geloof (singende)

Kollekte

Slotsang: Skrifberyming 28: 1,2,3,4

Seën