In die sesde gebod leer die Here ons dat Hy die enigste Beskikker van die lewe is! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 40Date: 2007-10-28Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 40-1
Die ampsdraers is diensknegte om Jesus wil! Text: 2 Korinthiërs 4:5Date: 2007-10-21Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die vierde gebod en ons erediens! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 38Date: 2007-10-14Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 38-1
Wees wys in jou arbeid, en vind jou wins in die Here! Text: Prediker 2:25Date: 2007-10-14Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
In die eed word die Naam van die Here ingeroep om die waarheid te laat seëvier! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37Date: 2007-10-07Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 37-1 (1)
Ons vryheid in Christus gee ruimte tot diensbaarheid aan almal Text: 1 Korinthiërs 9:19-23Date: 2007-10-07Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die heerlike posisie van Christus se uitverkore volk Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 12Date: 2007-07-01Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die Here Jesus is die gesalfde Kneg van die Here Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 12Date: 2007-06-24Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Wie naas Jesus Christus sy saligheid in iets anders soek, verloor Christus Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 11Date: 2007-06-10Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Sonder God se beskikking gebeur niks nie Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 10Date: 2007-05-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die Vader van ons Here Jesus Christus is my God en Vader Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 9Date: 2007-04-29Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die enigste duursame troos Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 1Date: 2007-01-28Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Vader se liefde vir sy twee afvallige seuns Text: Lukas 15Date: 2007-03-04Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Deur die drie ontmoetings onderweg, maak Christus duidelik wat dit beteken om Hom te volg Text: Lukas 9Date: 2007-02-18Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Deur die instelling van die Huttefees leer God sy volk ware dankbaarheid en vertroue Text: Levítikus 23Date: 2007-05-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Christus se sesde kruiswoord: dit is volbring Text: Johannes 19Date: 2007-04-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
As iemand dors het, laat hom na Christus toe gaan en drink Text: Johannes 7Date: 2007-05-27Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Paulus jaag na die volle kennis van Christus. Text: Filippense 3Date: 2007-04-29Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Om Christen te wees beteken om Christus te ken Text: Filippense 3Date: 2007-04-22Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Deur sy apostel Paulus groet Christus sy heilige gemeente te Korinthe Text: I Korinthiërs 1Date: 2007-01-21Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Mag dit so wees dat broers en susters van mekaar voordeel kan trek in die Here! Text: Filémon 1Date: 2007-09-30Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Ons word geleer Wie die nuwe identifikasiepunt in ons lewens is: Jesus Christus, ons Here! Text: Romeine 6:12-23Date: 2007-09-16Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die Koning beskaam sy onderdane deur sy bereidheid tot diens! Text: Johannes 13:8 &14Date: 2007-09-09Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
In die tweede gebod roei God ons eiewillige godsdiens uit, en vervang dit met die ware Godsdiens! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 35Date: 2007-09-02Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 35-0