Let op, die hemele het vir ons oopgegaan! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 18Date: 2008-11-30Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 18-1
Binne die huisgesin van God is daar besondere aandag vir die weduwees Text: 1 Timótheüs 5:3-8 & 16Date: 2008-12-07Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
God herstel die tuin van die lewe! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 20Date: 2008-12-14Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 20-1
Ampsdraers mag met die betroubare woord ‘n voortreflike werk verrig! Text: 1 Timótheüs 3:15-16Date: 2008-11-16Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die vrede op aarde kom slegs via stryd! Text: Lukas 2:8-14Date: 2008-12-25Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Streef na ‘n ryp oordeel oor mekaar! Text: 1 Timótheüs 5:24-25Date: 2009-01-25Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die Here maak regverdig! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 23Date: 2009-01-25Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 23-1
Ons is nie slegs christene teenoor weduwees en ouderlinge in die kerk nie, maar ook teenoor base by die werk! Text: 1 Timótheüs 6:1-2Date: 2009-02-01Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die kroon van die lewe behoort aan dié wat deur Christus goeie werke doen! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 24Date: 2009-02-01Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 24-0
Die Heilige Gees werk die wonder van geloof! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 25Date: 2009-02-08Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 25-1 (2009)
Die leer en lewe van die gelowige is geheel en al anders! Text: 1 Timótheüs 6:11-12Date: 2009-02-22Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die doop – sintuiglik-waarneembare waarborg van God se beloftes! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27Date: 2009-02-22Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 27a-1 (2009)
In die nagmaal beleef ons die krag van Christus se vernedering vir die lewe oppad na die nuwe hemel en aarde! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 29Date: 2009-03-08Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 29-1
Maak jou oë oop en sien wat voor jou is! Text: Romeine 10:6-10, 13-15 Date: 2009-03-01Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Aan die nagmaal bereik die gemeenskap tussen God en mens sy hoogtepunt! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 28Date: 2009-03-01Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 28-0 (2009)
Mag ek met Jesus Christus deur die lewe gaan? Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 30Date: 2009-03-29Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 30-1
Die verdeling van die wet plaas God en mens in die regte verhouding Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Date: 2009-05-31Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 34a-1
Ons God is die enige ware God en daarom wil ons Hom heelhartig dien! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 34Date: 2009-06-07Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 34b-1
Die viering van die Sondag maak my Geestelik sterk vir die lewe van elke dag… Text: Psalm 92:13-16Date: 2009-06-07Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Hoeveel is die heerlike Naam van die Here vir jou werd? Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 36Date: 2009-06-21Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 36-1 (2009)
Of dit goed gaan of sleg, Vader se bewoënheid oor ons gee altyd rede tot lof! Text: Psalm 103:13-18Date: 2009-06-21Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
In die eed word die Naam van die Here ingeroep om die waarheid te laat seëvier! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37Date: 2009-06-28Church: MaranataMinister: Ds HH van AltenReference: HK 37-1
Die kerk roep tot God om sy vriendelike aangesig na ons toe terug te draai… Text: Psalm 80:20Date: 2009-04-05Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten
Die gemeente van Christus word opgeroep om tweede-in-bevel te wees van die koninkryk van die hemele! Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 31Date: 2009-04-05Church: (onbekend)Minister: Ds HH van AltenReference: HK 31-0 (2)
God doen uitspraak in die saak van Jesus se geboorte uit die dood! Text: Handelinge 2:24Date: 2009-04-12Church: MaranataMinister: Ds HH van Alten