Die kersboodskap waarborg die vervulling van die emmanuel belofte. Text: Matthéüs 1Date: 2004-12-25Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
In die eed hef ons God se naam op in die publieke lewe. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 37Date: 2004-12-26Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Deur sy dissipels se voete te was is Christus ’n voorbeeld van Christelike diensbaarheid. Text: Johannes 13Date: 2005-02-20Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Christus se lewe en sterwe is diens aan sondaars. Text: Markus 10Date: 2005-02-13Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die strenge verkondig van God se wet. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 44Date: 2005-02-13Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die gebed is die geloofantwoord op God se spreke in die verbond. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 45Date: 2005-02-27Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Elkeen wat die gepredikte woord glo, sal gered word. Text: Romeine 10Date: 2005-03-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Laat ons aan almal goed doen. Text: Galásiërs 6Date: 2005-03-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Engele verkondig die evangelie van Christus, die Lewende. Text: Lukas 24Date: 2005-03-27Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die apostel roep tot die arbeid kragtens Christus se oorwinning oor die dood. Text: I Korinthiërs 15Date: 2005-04-10Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die eerste bede. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 47Date: 2005-03-20Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die triomfantlike aankondiging van Christus se koms na Jerusalem toe. Text: Matthéüs 21Date: 2005-03-20Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die oplossing vir ons wêreld lê in die Evangelie. Text: Handelinge 26Date: 2005-03-06Church: (onbekend)Minister: Ds J Mhlanga
God word geprys as diegene wat sy goedheid wys in antwoord op gebed. Text: Psalms 65Date: 2005-05-01Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Paulus se testament voor Timothéüs Text: II Timótheüs 2Date: 2005-05-22Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die 6e bede: En lei ons nie in versoeking nie maar verlos ons van die Bose. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Date: 2005-05-29Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Jy, wat Vader om vergewing vra, moet Vader se beeld vertoon Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 51Date: 2005-05-08Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die bede om vergewing. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 51Date: 2005-05-08Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die derde bede: Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 49Date: 2005-04-17Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die verhoogde Christus roep sy verbondsvolk op om hulle te bekeer Text: Handelinge 3Date: 2005-06-05Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
In die slot van ons gebed gee ons uiting aan ons sekerheid van die verhoring. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Date: 2005-06-05Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die verhouding by die werk moet beheers word deur jou verhouding tot God Text: Efésiërs 6Date: 2005-05-17Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die mag van die onderlinge liefde in die Christelike gemeente Text: Handelinge 2Date: 2005-05-15Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Leef elke dag in afhanklikheid van die Vader. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 50Date: 2005-04-24Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
God konfronteer die hoogste Joodse raad met die Christus prediking. Text: Handelinge 4Date: 2005-06-12Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn