Deur die eenvoudige wet van die liefde te verkondig, rig Christus ons op die enigste troos. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 2Date: 2002-08-11Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die ware geloof. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 7Date: 2002-10-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die nagmaalsviering is ’n sigbare preek oor ons verlossing. Text: I Korinthiërs 11Date: 1998-11-08Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Paulus se gebed vir ons heiligmaking. Text: I Thessalonicense 5Date: 2001-11-04Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Met sy hemelvaart het Christus ons lewe veilig in die hemel veranker. Text: Hebreërs 6Date: 2002-12-04Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
In Christus Jesus is ek dood vir die sonde. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 16Date: 2003-01-26Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Paulus se gebed vir die broers en susters in Efese. Text: Efésiërs 3Date: 2003-02-02Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Christus het opgestaan om vir ons die lewe te gee. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 17Date: 2003-02-09Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Ons is baie ryk met die Here God. Text: Psalms 16Date: 2003-02-09Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Christus se hemelvaart waarborg vir ons ’n goeie tuiskoms. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 18Date: 2003-02-16Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die Here is ’n intieme vriend van die wat Hom vrees. Text: Psalms 25Date: 2003-02-23Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die Heilige Gees woon in die gelowiges as die derde Persoon van die drie-enige God. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 20Date: 2003-03-02Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Judas vermaan ons om te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is. Text: Judas 20Date: 2003-03-09Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
As jy noukeurig let op die kerk, dan sal jy die Here loof. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21Date: 2003-03-09Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die gemeenskap van die heiliges ken twee sleutelwoorde: dankbaarheid en liefde. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21Date: 2003-03-23Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die ewige vreugde van die gelowiges. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 22Date: 2003-04-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die vergewing van sondes. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 21Date: 2003-03-30Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die ontdekkende woorde van die Here Jesus: gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 19Date: 2003-04-06Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
God regverdig sondaars deur die geloof. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 23Date: 2003-04-13Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Christus kondig vir Jerusalem, die tempelstad, sy oordeel aan. Text: Matthéüs 23Date: 2003-04-13Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die verhouding tussen Christus en die Christene: Hy is die wynstok, ons die lote. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 24Date: 2003-05-11Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
’n Mens kom tot die fees van die verbond in feesklere. Text: Matthéüs 22Date: 2003-05-04Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die engel verkondig aan die soekende vroue die goeie nuus van die leë graf. Text: Matthéüs 28Date: 2003-04-20Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
In die geskiedenis van die boetvaardige gekruisigde misdadiger, wys Christus opnuut sy onbegryplike liefde. Text: Lukas 23Date: 2003-04-18Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
My goeie werke versoen my nie met God nie. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 24Date: 2003-04-27Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn