Geldgierigheid teenoor Godsvrug. Text: I Timótheüs 6Date: 2000-08-30Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Die 5de bede, vergeef ons ons skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 51Date: 2001-05-17Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
God se liefde bind ons saam en maak ons mekaar se diensknegte. Text: Filippense 2Date: 2000-11-26Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Die God wat deur Christus vrede maak, is die God wat deur Christus heilig maak. Text: Hebreërs 13Date: 2001-04-29Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Die straf wat vir ons die vrede aanbring was op Christus. Text: Jesaja 53Date: 2001-04-08Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
God se wet is ons enigste maatstaf vir reg en verkeerd. Text: Matthéüs 5Date: 2000-03-08Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Die heiliging van God se Naam. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 47Date: 2001-03-25Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Wanneer is ons gebede aanvaarbaar vir God? Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 45Date: 2001-03-18Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Eiesinnige godsdiens is beeldediens. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 35Date: 2000-03-20Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is. Text: Psalms 73Date: 2000-05-02Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
Wat beteken die sewende gebod vir ons daaglikse lewe. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 41Date: 2001-02-04Church: (onbekend)Minister: Ds RM Retief
In ons omgang met mekaar moet heiligheid en liefde saamgaan. Text: Lukas 17Date: 2001-05-20Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die noodsaak van die 6e bede: "en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose." Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Date: 2001-05-27Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word. Text: Handelinge 2Date: 2001-07-03Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Laat u nie lei deur die geesryke vog nie, maar deur die Gees van God. Text: Efésiërs 5Date: 2001-07-03Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
My gebed is verseker deur God verhoor. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 52Date: 2001-06-10Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die wonder van die enige katolieke kerk. Text: Heidelbergse Kategismus (Sondag 1-52) 27Date: 2001-06-17Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
In die leer van die goddelike uitverkiesing en verwerping sien ons God se reg en liefde. Text: Dordtse Leerreëls 1Date: 2001-07-15Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
God herstel die eenheid van Jakob se huis. Text: Génesis 43Date: 2001-07-15Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
God laat sy evangelie van genade verkondig. Text: Dordtse Leerreëls 1Date: 2001-07-22Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die ontknoping van die geskiedenis van Josef en sy broers. Text: Génesis 45Date: 2001-07-29Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Aan Kanaän se suidelike grens bemoedig God Jakob om sy migrasie na Egipte voort te sit. Text: Génesis 46Date: 2001-08-05Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn
Die tweërlei uitwerking van die prediking. Text: Dordtse Leerreëls 1Date: 2001-08-05Church: (onbekend)Minister: Ds C Kleyn