2019 Wese van 'n Kerkverband

In die bylaes hieronder vind u die lesings wat gehou is op die onlangse konferensie van 28-29 Junie “Konferensie oor die Wese van ‘n Kerkverband”.

In die bylae is ook ’n transskripsie van die vrae en antwoorde.

Hierdie materiaal is waardevol vir verdere studie en gesprek in u gemeentes. U is welkom om daarvan gebruik te maak. U terugvoer is welkom.

 

Find below the lectures of the recent conference held on 28-29 June 2019: “Conference on the Essentials of a Church Federation”

You will also find a transcript of the questions and answers.

This material is valuable for further study and discussion in your congregations. You are welcome to make use of it. Your feedback is welcome.

Here are also audio links to listen to the lectures:

http://audioargief.vgk.org.za/vgkpretoria/rou-opnames/vgkpretoria-2019-06-28_15h48.mp3

http://audioargief.vgk.org.za/vgkpretoria/rou-opnames/vgkpretoria-2019-06-29_08h55.mp3