Sb 5

Skrifberyming 5

1.  Die Woord het vlees geword
en onder ons gewoon.
Ons het sy heerlikheid aanskou,
die van Gods eenge Soon;

2.  die heerlikheid van Hom
wat van die Vader kom,
wat vol genade en derenis
en vol van waarheid is.