Johannesburg

Leraar: 
Vakant
Sendelinge: 
Ds Jopie van der Linden
Reformational Study Centre
 Telefoon: 
0844081583
 Eredienste: 

9:30 en 17:30

 Kerk Adres: 

Corneliusstraat 1071
Panorama AH
Weltevredenpark

 Kontakpersone: 
Skriba
Br. R. Snijder
 Telefoon: 
0116721463

Die gemeente is ge├»nstitueer op 20 Mei 1957 in Kempton Park. In 1970 het die sentrum na Johannesburg verskuif sodat vir alle duidelikheid die teenswoordige naam aanvaar is met lidmate in Johannesburg, Oos-Rand, Wes-Rand en verstrooides. In Augustus 2000 is die kerksentrum, gele├ź in Corneliusstraat, Panorama LH aan die Wes-Rand, in gebruik geneem.